RPO WES-KAAP BESTUUR
Die RPO poog voortdurend om die belange van kommersiële rooivleisprodusente
binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder.
Provinsiale Vrywillige Insamelaars
Bestuur
RPO Wes-Kaap Bestuur
Die RPO Wes-Kaap se Bestuur bestaan uit ‘n Voorsitter, Vise-Voorsitter en twaalf (12) streek verteenwoordigers wat jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering gedurende Junie elke jaar deur rooivleisprodusente binne elke streek benoem en verkies word.
Die Sekretariaat van die RPO (Wes-Kaap) word deur Agri Wes-Kaap hanteer.
Die verdeling van die 12 RPO Wes-Kaap streke:
Streek 1: Vanrhynsdorp, Bitterfontein, Nuwerus
Streek 2: Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater, Vredendal
Streek 3: Piketberg, Porterville, Moorreesburg, Hopefield, Vredenburg
Streek 4: Malmesbury, Darling, Durbanville, Paarl, Stellenbosch, Franschhoek, Wellington
Streek 5: Elgin, Grabouw, Villiersdorp, Caledon, Riviersonderend,Greyton, Stanford, Theewaterskloof
Streek 6: Bredasdorp, Napier, Strandveld
Streek 7: Ceres, Wolseley, Tulbagh, Worcester, Robertson, Ashton, Bonnievale
Streek 8: Swellendam, Heidelberg
Streek 9: Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp, Oudtshoorn
Streek 10: Riversdal, Albertinia, Mosselbaai, George, Uniondale, Knysna, Plettenbergbaai
Streek 11: Touwsrivier, Laingsburg, Prins Albert, Merweville
Streek 12: Beaufort-Wes, Murraysburg
RPO Wes-Kaap Bestuur
Nico Uys
Voorsitter
Hano dreyer
Bestuurslid
Francois Conradie
Bestuurslid
Jaco vd Berg
Visevoorsitter
André Groenewald
Bestuurslid
Wessel Fourie
Bestuurslid
Dian Heyns
Bestuurslid
Louis Wessels
Bestuurslid
John Durr
Bestuurslid
Theunis van Eeden
Bestuurslid